Hidrochemie behels die bepaling van die
chemisie samestelling van water. Piper diagramme
and Maucha grafieke word gebruik om die chemiese samestelling uit te
beeld. Dié informasie voorsien inligting rondom die ouderdom en afkoms
van water.
-
Hidrochemiese bepalings
-
Hidrochemiese modellering (ewewigs en kineties)
-
Multiveranderlike statistiek, geostatistiek en data bestuur
|
 |
|
|
Piper diagram |
|
|