Afvalbestuursplanne Reduce Reuse Recycle

Met verhoogde industrialisasie kom die verantwoordelikheid om afval verantwoordelik te hanteer. Om te voldoen aan verskillende bedryfsstandaarde word daar dikwels vereis dat planne vir afvalbestuur beskikbaar is. 'n Effektiewe plan vir afvalbestuur sal ondermeer die volgende insluit:

 

  • Identifisering van afvalstrome

  • Standaarde en prestasiemaatreëls

  • Hergebruik, herwinning, behandeling en weggooi van afval

  • Monitering

  • Prosedures om voldoening aan die plan te bepaal