|
Een van die bekommernisse van die moderne samelewing is
die aantal kankerverwekkende en ander skadelike stowwe waarmee ons werk,
of gereeld aan blootgestel word. Waar hierdie stowwe doelbewus (of nie) in
die omgewing vrygestel word, hou dit nie net 'n risiko in vir mense
nie, maar ook vir alle ander lewende organismes.
Voorbeelde van sulke stowwe sluit in koolwaterstowwe van
minerale olie, poli-aromatiese koolwaterstowwe, polichloor-bifeniel en organiese
plaagdoders. Geo Pollution Technologies maak gebruik van
risikogebaseerde regstellende aksie om die risiko van besoedelde
omgewings vir menslike gesondheid te bepaal. Ons spesialiseer ook in die
bepaling van boorgatbeskermingsareas vir die beskerming van
ondergrondse waterbronne.
 |
|
Risikogebaseerde
regstellende
aksie |
|