|
Die industriële rewolusie van die middel 1700's tot
middel 1800's het 'n aansienlike toename in die aantal en volumes
besoedelende stowwe in die omgewing teweeg gebring. Dit sluit natuurlike
en mensgemaakte stowwe in, wat die lug, water en grond
besoedel. Vandag is daar 'n menigte
van hierdie besoedelende stowwe met gevare
vir beide mense en diere, en nuwe sulke stowwe word gereeld
ontdek.
Die span van Geo Pollution Technologies spesialiseer in
besoedelingstudies met uitgebreide ervaring in die
petroleumbedryf. Die dienste wat aangebied word, sluit in:
-
Gestandaardiseerde metodes vir monster neming
en
ontleding van grond
en water
-
Opmeting van koolwaterstofgasse
in
grond en lug
-
Die bepaling van die risiko wat
besoedelde omgewings vir menslike gesondheid inhou
-
Opstel en toesig oor rehabilitasie- / remediërings
planne vir
koolwaterstof besoedeling
 |
 |
 |
|
Koolwaterstof analise resultate |
Vlugtigeorganieseverbindings analise resultate |
Skroefboor gat om die vertikale verspreiding van besoedeling
vas te stel |
|