|
GPT se spesialiste ontwerp en bestuur databasisse en
visualiseer en interpreteer data met behulp van geografiese inligtingstelsels.
Kartering, ontleding, manipulering en interpolasie van data vir
verskillende wetenskaplike toepassings vorm deel van ons gereelde
projekte.
 |
 |
 |
|
Bepaling van die visuele impak van hoë strukture |
Geologie kaart gegenereer met GIS |
Dreinerings kaart |
|