|
Geo Pollution Technologies spesialiseer in die
versameling van geofisiese data wat gebruik kan word vir
ruimtelike
studies, eksplorasie doeleindes, aanwysing van boorgate en vele meer.
-
Bepaling van die geometriese en ruimtelike omvang
van akwifere met behulp van 'n verskeidenheid geofisiese tegnieke
-
Aanwysing van mees belowende punte vir boorgate
-
Geofisiese eksplorasie vir minerale en ingenieurs
geofisika
-
Gebruik van geofisiese tegnieke in
besoedelingsstudies
-
Visualisering en kartering van die
boonste grondlaag (gronddeurdringende
radar)
-
Frekwensie-gebaseerde elektromagneties, elektriese
weerstand, stromings-potensiaal en magnetometer toerusting in huis
 |
|
 |
|
Frekwensie-gebaseerde elektromagnetiese
opname en stromings-potentsiaal grafiek |
|
Frekwensie-gebaseerde elektromagnetiese
opname |
|