|
Landbou is 'n belangrike sektor in Namibië en bied 'n bestaan vir baie
inwoners. Vanweë die
te kort aan reën,
dra
die verbouing
van vrugte en groente gering by tot die landbousektor. Dit is baie belangrik om
grondtoestande en geskiktheid vir verbouing vas te stel,
voordat duur
landbou-ontwikkelings of -skemas geïmplementeer word. Geo Pollution
Technologies kan help met:
- Identifikasie van grondprofiele
- Neem van grondmonsters vir
analise, interpretasie en
aanbevelings
- Infiltrasietoetse
 |
|
|
|
Grondprofiel |
Besproeiingspotentiaal
word sterk deur grondeienskappe bepaal |
Bepaling van grondprofiel deur middel van skroefboor metodes |
|