|
Hidrochemie handel oor
die karakterisering van die chemiese samestelling van water. Piper
diagramme en Maucha diagram kaarte word gebruik om die hidrochemie van
grondwater voor te stel. Hierdie inligting word gebruik om inligting te
versamel oor die bron en ouderdom van grondwater.
-
Hidrochemiese assesserings en modellering
-
Meerveranderlike statistieke, geostatistiek en
databestuur
-
Hidrogeochemiese modellering (ewewig en kinetiek)
|
|
 |
|
|
|
Piper Diagram |
|
|