|
Die voorspelling van die impak van menslike aktiwiteite
op die omgewing oor tyd is 'n belangrike aspek van die beplanning van
ontwikkelinge. Wiskundige modelle kan voorspellings gee van byvoorbeeld
die gedrag van grondwater as gevolg van die onttrekking daarvan. Die
volgende kan deur GPT gedoen word:
-
Grondwater vloei modellering
-
Modellering van natuurlike
afbreking
-
Akwifeerhidrolika, d.w.s.
mynontwatering en ontwateringsnetwerk ontwerp
-
Multi-fase modellering
|
|
 |
|
|
|
Grondwater vlakke |
|
|