Remediëring van Organiese Besoedeling remediation of organic pollutants

 

Koolwaterstof produkte is dikwels 'n bron van organiese besoedeling wat ernstige gesondheids gevolge kan inhou.  Dit kan ook opeindig in grondwater bronne waar besoedeling deur sulke produkte plaasvind. Grond en water wat met organiese besoedelingstowwe besoedel is, word dikwels van die perseel verwyder en weggegooi op 'n geregistreerde afvalsterrein. Geo Pollution Technologies het egter die kundigheid om organiese besoedeling soos koolwaterstowwe (olies) te remediëer, selfs  op die perseel self. Remediërings prosesse sluit die volgende in:       
  • Herwinning van  besoedeling deur vloeibare stowwe

  • Monitering van die natuurlike afbreek van organiese besoedelingstowwe met tyd

  • Spesifieke was metodes van grond om besoedeling te verwyder

  • Bio-behandeling van organiese besoedelingstowwe

 

Diesel Spill Recovery HFO SPill HFO Clean-up
Diesel herwinning by Die Mole in Swakopmund Olie besoedeling Olie besoedelde grond word verwyder om die area te rehabiliteer