|
Geo Pollution Technologies is ook besig met waterbestuur
en -beplanning op streeksvlak. Ons lewer insette aan bestuurders van
waterhulpbronne en help om besluite te neem om die streeksvolhoubaarheid
van waterbronne te bereik.
-
Opvanggebied bestuursplanne
-
Beraming van verskeie parameters
op streeksvlak (bv. grondwater aanvulling)
-
Nasionale grondwaterstudies
|
|
 |
|
|
|
Streeksstudies |
|
|